Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Naledi Books

@ Sunday Times Books LIVE

About Naledi Books

Naledi is die Sepedi-woord vir “ster”.

NALEDI is gedurende 2005 gestig en het danksy sterk fokus gegroei tot ‘n uitgewershuis wat reeds verskeie treffers op die kerfstok het. Ons grootste bate is ‘n toegewyde voltydse span tesame met ‘n span uitgesoekte medewerkers wat die proses van onafhanklike boekmaak ‘n avontuur maak!

Teken gerus in op ons maandelikse Naledi Nuusbrief om op hoogte te bly van alles wat in die Naledi-wêreld aangaan.

Volg ons op Facebook.
Volg ons op Twitter.

Kom loer gerus in by ons kantoor in Kaapstad!

Naledi @ The Planet Art Building
Jamiesonstraat 32
Gardens, Kaapstad 8001

 

Please register or log in to comment